Hidroksied

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
'n Neerslag van kobalt(II)hidroksied
Eienskappe

Algemeen

Naam Hidroksied  
Hydroxide anion or hydroxyl radical spacefill.png Hydroxide lone pairs-2D.svg 
Termochemiese radius 1,52 Å [1] 
197,9 [Scm2/mol][2]


'n Hidroksied is 'n chemiese verbinding wat die OH-anioon bevat, wat 'n hidroksied-ioon genoem word.

Hidroksiede is basisse en die meeste is nie in water oplosbaar nie. Uitsonderings is die hidroksiede van die alkalimetale soos natriumhidroksied (NaOH) of kaliumhidroksied (KOH).

Sien[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Thermochemical Radii of Complex Ions Helen K. Roobottom, H. Donald B. Jenkins, Jack Passmore, Leslie Glasser Journal of Chemical Education 76(11) 1999, bls. 1570
  2. aqion.

Sien ook[wysig | wysig bron]