Magnesiumnitraat
Voorkoms
Algemeen | |
---|---|
Naam | Magnesiumnitraat |
Chemiese formule | Mg(NO3)2 |
Molêre massa | 148,32 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 10377-60-3[1] |
Voorkoms | wit of kleurlose kristalle [1] |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | 89 °C [1] |
Kookpunt | ontbind 330 °C[1] |
Digtheid | |
Oplosbaarheid | 712 [g/kg] [1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Magnesiumnitraat is 'n sout van magnesium en salpetersuur. Dit het die chemiese formule Mg(NO3)2·
Dit is higroskopies en vervloei deur dit lug se vog. Dit vorm hidrate soos Mg(NO3)2·6H2O en Mg(NO3)2·2H2O. Dit kom in die natuur as die mineraal nitromagnesiet voor.[1]
Gebruike
[wysig | wysig bron]Dit word gebruik in die keramiekindustrie, in drukkerye, die chemiese industrie en in die landbou (as kunsmis).[1]