Marcus Trescothick

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Marcus Trescothick
Marcus trescothick batting.jpg
Volle naam Marcus Edward Trescothick
Gebore 25 Desember 1975 (1975-12-25) (39 jaar oud)
Keynsham, Somerset, Engeland
Bynaam(e) Tresco, Banger
Lengte 1,88 m
Kolfstyl Linkshandig
Boulstyl Regshandig medium
Rol Aanvangskolwer, geleentheids-paaltjiewagter
Internasionale inligting
Nasionale span Engeland
Toetsdebuut (no 603) 3 Augustus 2000 v Wes-Indië
Laaste Toets 17 Augustus 2006 v Pakistan
EDI debuut (no 158) 8 Julie 2000 v Zimbabwe
Laaste EDI 28 Augustus 2006 v Pakistan
EDI hempno. 23
Eersterang spaninligting
Jaar(e) Span
1993–hede Somerset (spanno. 2)
Loopbaanstatistiek
Kompetisie Toets EDI 1ste rang A-lys
Wedstryde 76 123 333 372
Lopies aangeteken 5 825 4 335 22 544 12 229
Kolfgemiddeld 43,79 37,37 41,59 37,28
100s/50s 14/29 12/21 56/112 28/63
Hoogste telling 219 137 284 184
Aflewerings geboul 300 232 2 704 2 010
Paaltjies 1 4 36 57
Boulgemiddeld 155,00 54,75 43,08 28,84
5 paaltjies in 'n kolfbeurt 0 0 0 0
10 paaltjies in 'n wedstryd 0 nvt 0 nvt
Beste boulontleding 1/34 2/7 4/36 4/50
Vangskote/Stonkings 95/– 49/– 463/– 149/–
Bron: CricketArchive, 27 Mei 2015

Marcus Edward Trescothick (gebore 25 Desember 1975 in Keynsham, Somerset) is 'n Engelse krieketspeler.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]