Matthew Perry

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Matthew Perry
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Perry in 2013.

Geboortenaam Matthew Langford Perry
Geboorte 19 Augustus 1969
Williamstown, Massachusetts (VSA)
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1987 — hede
Rolprente 17 Again

Matthew Langford Perry (* 19 Augustus 1969) is 'n Kanadees-Amerikaanse akteur. Hy het die rol van Chandler Bing op die NBC-sitkom Friends vir tien jaar tussen 1994 en 2004 vertolk en het 'n Primetime Emmy-toekenningsnominasie in 2002 vir daardie rol ontvang. Hy is vir 'n Golden Globe-toekenning vir sy rol in The Ron Clark Story genomineer.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]