Maureen Connolly

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Maureen Connolly
Maureen Connolly 1953.jpg
Maureen Connolly in 1953.
Volle naam Maureen Catherine Connolly
Land Verenigde State van Amerika
Woonplek
Geboortedatum 17 September 1934
Geboorteplek San Diego, Kalifornië
Datum van sterfte 21 Junie 1969
Plek van sterfte Dallas
Lengte 1.65 m
Afgetree Februarie 1955
Spelstyl Regshandig, enkelhandrug
Int. Tennisheldesaal 1987
Enkelspel
Loopbaanrekord No. 1 (1952)
Loopbaantitels 9
Grand Slam-uitslae
Australiese Ope W (1953)
Franse Ope W (1953, 1954)
Wimbledon W (1952, 1953, 1954)
Groot toernooie
Dubbelspel
Loopbaantitels 2
Australiese Ope W (1953)
Franse Ope W (1954)
Wimbledon V (1952, 1953)
VSA-Ope V (1952)
Australiese Ope V (1953)
Franse Ope W (1954)
Wimbledon SF (1954)

Maureen Connolly (1934–1969) was ’n Amerikaanse tennisspeler. Sy het nege Grand Slam-enkelspeltitels in die 1950's gewen. In 1953 was sy die eerste vrou wat dit reggekry het om Wimbledon, die Amerikaanse Ope en die Franse Ope in een jaar te wen.[1]

Connolly is op 17 September 1934 in San Diego, Kalifornië gebore. Sy is in 'n perdry-ongeluk beseer en moes haar tennisloopbaan op die ouderdom van 19 beëindig. Sy was van 1955 tot haar dood met Norman Brinker getroud. Die egpaar het twee dogters gehad. Sy is in 1966 met ovariale kanker gediagnoseer, wat na haar maag versprei het. Connolly is op 21 Junie 1969 in Dallas oorlede. Sy was 34 jaar oud.[2]

Grand Slam-toernooie[wysig | wysig bron]

Enkelspel[wysig | wysig bron]

Toernooi 1951 1952 1953 1954
Flag of Australia.svg Australiese Ope W
Flag of France.svg Franse Ope W W
Flag of the United Kingdom.svg Wimbledon W W W
Flag of the United States.svg Amerikaanse Ope W W W

Vrouedubbelspel[wysig | wysig bron]

Toernooi 1952 1953 1954
Flag of Australia.svg Australiese Ope W
Flag of France.svg Franse Ope V W
Flag of the United Kingdom.svg Wimbledon V V
Flag of the United States.svg Amerikaanse Ope V

Gemengde dubbelspel[wysig | wysig bron]

Toernooi 1953 1954
Flag of Australia.svg Australiese Ope V
Flag of France.svg Franse Ope V W
Flag of the United Kingdom.svg Wimbledon
Flag of the United States.svg Amerikaanse Ope

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  2. International Tennis Hall of Fame, tennisfame.com, besoek op 25 Julie 2017

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]