Maximilian Schell
Voorkoms
Maximilian Schell | |
Maximilian Schell (2011)
| |
Geboorte | 8 Desember 1930 Wene |
---|---|
Sterfte | 1 Februarie 2014 (op 83) Innsbruck |
Nasionaliteit | Oostenryk, Switserland |
Beroep(e) | rolprentregisseur, rolprentvervaardiger, draaiboekskrywer, akteur |
Aktiewe jare | 1955-2014 |
Toekennings | Oscar (1962) |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Maximilian Schell (Wene, 8 Desember 1930 - Innsbruck, 1 Februarie 2014) was 'n Oostenryks-Switserse akteur, regisseur, en vervaardiger.
Schell is gebore in Wene en het grootgeword in Zürich. Hy het 'n ouer suster, Maria Schell, gehad. Sy het opgang in die rolprentbedryf gemaak in die 1950's, maar daarna agteruitgegaan weens 'n neurologiese steuring. Van 1955 af het hy in rolprente gespeel. Schell het sy rolprentdebuut in 1958 gemaak in The Young Lions. Vir sy rol in die rolprent Judgment at Nuremberg (1961) het hy 'n Oscar vir die beste akteur gekry.
Schell is oornag oorlede in die Oostenrykse stad Innsbruck ná 'n "skielike en ernstige siekte", aldus sy agent, Patricia Baumbauer.[1]
Filmografie (keur)
[wysig | wysig bron]- 1999: Joan of Arc
- 1998: Deep Impact
- 1998: Vampires
- 1998: Left Luggage
- 1993: Candles in the Dark
- 1990: The Freshman
- 1979: The Black Hole
- 1977: A Bridge Too Far
- 1977: Cross of Iron
- 1974: The Odessa File
- 1964: Topkapi
- 1961: Judgment at Nuremberg
- 1958: The Young Lions
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Maximilian Schell. |
- (en) 'n Uittreksel uit Judgment at Nuremberg, waarvoor hy die Oscar vir beste akteur gekry het. URL besoek op 1 Februarie 2014.
- (en) Maximilian Schell nicely recalls talented but tragic "Sister Maria" Geargiveer 19 April 2015 op Wayback Machine, Chicago Tribune, 9 Julie 2004. URL besoek op 1 Februarie 2014.