34ste Oscar-toekenningsaand
Voorkoms
34ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 9 April 1962 | |
Plek | Santa Monica-burgerouditorium, Santa Monica, Kalifornië | |
Aanbieder | Bob Hope | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | West Side Story | |
Meeste pryse | West Side Story (10) | |
Meeste benoemings | Judgment at Nuremberg en West Side Story (11 elk) |
Die 34ste Oscar-toekenningsaand is op 9 April 1962 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Santa Monica, Kalifornië, gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1961. Dit was die sewende keer dat Bob Hope die aanbieder was.
Dit was die eerste keer dat twee mense die Oscar vir beste regisseur gedeel het: Robert Wise en Jerome Robbins vir "West Side Story". Die rolprentlegende Federico Fellini het sy eerste benoeming gekry as beste regisseur vir La Dolce Vita, hoewel die prent self nie vir beste rolprent benoem is nie.
Pryse
[wysig | wysig bron]Hier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):[1]
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste buitelandse rolprent | |
Beste lang dokumentêr | Beste kort dokumentêr |
|
|
Beste kunsredigering, swart-wit | Beste kunsredigering, kleur |
|
|
Beste kinematografie, swart-wit | Beste kinematografie, kleur |
|
|
Beste redigering | Beste spesiale effekte |
|
|
Erepryse
[wysig | wysig bron]- William L. Hendricks
- Fred L. Metzler
- Jerome Robbins
Irving G. Thalberg-gedenkprys
[wysig | wysig bron]- Stanley Kramer
Jean Hersholt- Humanitêre Prys
[wysig | wysig bron]- George Seaton
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "The 34th Academy Awards (1962) Nominees and Winners". oscars.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2014. Besoek op 22 Augustus 2011.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Die 34ste Oscar-aand by IMDB
- Lys wenners by Infoplease
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia