Mica

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Mica
Ligging van Mica op 'n kaart (Limpopo)
Mica
Mica
Koördinate: 24°9′0″S 30°50′0″O / 24.15000°S 30.83333°O / -24.15000; 30.83333Koördinate: 24°9′0″S 30°50′0″O / 24.15000°S 30.83333°O / -24.15000; 30.83333
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Limpopo
Distriksmunisipaliteit Mopani
Plaaslike Munisipaliteit Maruleng
Tydsone SAST (UTC+2)

Mica is 'n klein dorpie in Limpopo, Suid-Afrika en is 32 km noordwes van Hoedspruit. Die dorp ontleen sy naam aan die groot mikaneerslae in die omgewing.

Distrik[wysig | wysig bron]

Die dorpie lê aan die oewer van die Olifantsrivier.

Mika[wysig | wysig bron]

Die kristalagtige pegmatietneerslae waaruit die mika ontgin word, kom in gordels van 3 tot 6 km breed voor. Gemaalde mika word as 'n smeermiddel, isoleermiddel en by die vervaardiging van sekere soorte verf gebruik.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]