Moraea stagnalis
Voorkoms
Moraea stagnalis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Moraea |
Spesie: | M. stagnalis
|
Binomiale naam | |
Moraea stagnalis (Goldblatt) Goldblatt, (1998)
| |
Sinonieme | |
|
Moraea stagnalis is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap. Dit kom in die noordelike Sederberg, by Nieuwoudtville, die Nardousberge en noordwaarts tot by Garies voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 8700 km² en daar is tien subpopulasies. Die plant se habitat word bedreig deur die aanplant van rooibostee; die omploeg van die lande beïnvloed die watervloei pattrone.