Natalse lampogie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Natalse lampogie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Aplocheilichthyinae
Genus:
Spesie:
A. myaposae
Binomiale naam
Aplocheilichthys myaposae
Sinonieme
  • Haplochilichthys myaposae (Boulenger, 1908)
  • Haplochilus myaposae (Boulenger, 1908)
  • Micropanchax myaposae (Boulenger, 1908)[4]

Die Natalse lampogie (Aplocheilichthys myaposae) is 'n varswater vis wat voorkom in die kusmere en riviere in KwaZulu-Natal; vanaf Kosibaai suidwaarts tot by die Umlazirivier naby Richardsbaai. In Engels staan die vis bekend as die Natal topminnow.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis lyk baie soos Johnston se lampogie. Die mannetjie vissie se dorsale vin is agter op die rug. Die dorsale-, stert- en analevinne is swart met geel rante met geel kolletjies op. Die vissie word tot 55mm  lank.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis leef in beskermde, plantryke areas van mere en goed beboste riviere. Hulle vreet insekte bv. muskiet larwes en alge. Die wyfie lê haar eiers op die plantegroei.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. IUCN (en)
  2. Bleeker P, 1863. Mémoire sur les poissons de la côte de Guinée. Natuurk. Verh. Holland. Maatsch. Wet. Haarlem (Ser. 2) v. 18. 1-136. col. Pls. 1-28.
  3. ITIS (en)
  4. Catalogue of Life (en)

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]