Gaan na inhoud

Natalse lipvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Natalse lipvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Cuvier, 1816
Genus:
Anchichoerops

Spesie:
A. natalensis
Binomiale naam
Anchichoerops natalensis
(Gilchrist & Thompson, 1909)[1]
Sinonieme
  • Chaerops natalensis (Gilchrist & Thompson, 1909)
  • Choerops natalensis (Gilchrist & Thompson, 1909)

Die Natalse lipvis (Anchichoerops natalensis) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en voorkom van Tongaat tot by die Groot-Keirivier. In Engels staan die vis bekend as die Natal wrasse.

Voorkoms

[wysig | wysig bron]

Die vis het 'n langwerpige lyf en is ietwat plat. Die vis is rooi met geel tot oranje of oranje-geel of bruin kolletjies op die lyf. Daar mag ook donker vertikale strepe op die lyf wees en die lippe is dik. Die vis word tot 75 cm lank en weeg dan 16 kg. Daar is 'n sylyn aanwesig.

Habitat

[wysig | wysig bron]

Die vis leef op rotsriwwe in water wat 10 – 55 m diep is en vreet sponse, krappe en krewe. Dit is 'n beskermde spesie.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel

[wysig | wysig bron]