Nevill Ground

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Nevill Ground
Nevill Ground - geograph-1895670.jpg
Ligging Royal Tunbridge Wells, Kent, Engeland, Verenigde Koninkryk
Koördinate 51°7′19.2″N 0°16′4.8″O / 51.122000°N 0.268000°O / 51.122000; 0.268000Koördinate: 51°7′19.2″N 0°16′4.8″O / 51.122000°N 0.268000°O / 51.122000; 0.268000
Eienaar Tunbridge Wells Borough Council
Kapasiteit 6 000
Oppervlak Gras
Konstruksie
Gebou 1898
Huurders
Tunbridge Wells CC (1898–hede)
Kent County Cricket Club (1901–hede)

Nevill Ground (Afrikaans: Nevill-gronde) is 'n krieketveld in Royal Tunbridge Wells, Kent, Engeland. Dit was die gasheer vir 'n internasionale eendagwedstryd tydens die Krieketwêreldbeker 1983 tussen Indië en Zimbabwe. Nevill Ground is bekend vir die Rododendron-struike wat rondom die veld groei.[1]

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Wedstryde[wysig | wysig bron]

Krieketwêreldbeker 1983[wysig | wysig bron]

Groepfase
18 Junie 1983

Telkaart
Vlag van Indië Indië
266/8 (60 boulbeurte)
v
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
235 (57 boulbeurte)
Kapil Dev 175*(138)
Peter Rawson 3/47 (12 boulbeurte)
Kevin Curran 73 (93)
Madan Lal 3/42 (11 boulbeurte)
Indië won by 31 lopies
Nevill Ground, Royal Tunbridge Wells
Skeidsregters: Barrie Meyer (Eng) en Mervyn Kitchen (Eng)
Speler van die wedstryd: Kapil Dev (Eng)

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "Nevill Ground". Cricinfo. Besoek op 20 Februarie 2019.