Nijgh & Van Ditmar Uitgewers

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Nijgh & Van Ditmar Uitgewers (Rotterdam, 1933)

Nijgh & Van Ditmar is a Nederlandse literêre uitgewersmaatskappy wat in 1837 gestig is.

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

Die maatskappy was in 1837 in Rotterdam deur Henricus Nijgh gestig. Nijgh wou oorspronklik slegs 'n boekwinkel begin het, maar het gou besef dat die uitgewersbesigheid ook winsgewend is.

Nijgh was ook in 1843 die stigter van die Rotterdamsch staats-, handels-, nieuws- en advertentieblad, wat later die NRC Handelsblad oftewel Nieuwe Rotterdamsche Courant sou word.

In 1864 het hy saamgespan met Willem Nicolaas Josua van Ditmar, wie se van in 1870 toegevoeg was tot die firma se naam.[1]

Bronne[wysig | wysig bron]

  1. Dam, Johannes van. "Over Nijgh & Van Ditmar: Deel 1: 1837-1940". Nijgh & Van Ditmar. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 November 2010. Besoek op 1 Maart 2011.