Omsambeet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Omsambeet
Saamgestelde blare van die Omsambeet
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(klade): Angiosperms
(klade): Eudicots
(klade): Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Genus: Millettia
Spesie: M. grandis
Binomiale naam
Millettia grandis
(E.Mey.) Skeels

Die Omsambeet (Millettia grandis) is 'n middelgroot boom met 'n platterige kroon. Dit is endemies aan Suid-Afrika en groei in woude en grasryke streke langs die kus noord van Oos-Londen tot net noord van Durban. Die boom se peule is bedek met kort, fluweelagtige haartjies. Wanneer die peule oopbars, bars hulle spiraalgewys oop en versprei hul saad sowat 20–30 m ver. Die blomare is lilapers van kleur.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]