Oorlams

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Oorlams
Oorlands, Oorlans
Gepraat in: Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 
Gebied: Suider-Afrika
Totale sprekers: 32 000[1]
Taalfamilie: Kreools
 Afrikaans
  Oorlams 
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2:
ISO 639-3: oor

Oorlams (ook: Oorlands, Oorlans) is 'n Afrikaans-gebaseerde dialek in Suid-Afrika. Oorlams word veral in die gebied van die ou Transvaal gepraat. Dit word deur taalkundiges as 'n kreooltaal beskou. Oorlams het sommige elemente van Bantoetale.

Ander dialekte van Afrikaans is: Oosgrens-Afrikaans, Oranjerivier-Afrikaans en Kaapse Afrikaans.

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]