Openbare vakansiedae in Namibië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Hierdie is 'n lys van Openbare vakansiedae in Namibië:[1]

Datum Naam Rede
1 Januarie Nuwejaarsdag
21 Maart Onafhanklikheidsdag Vier Namibië se onafhanklikheid van Suid-Afrika
Paassondag -2d Goeie Vrydag
Paassondag +1d Paasmaandag
1 Mei Werkersdag
4 Mei Cassingadag Herdenking van die Slag van Cassinga
Paassondag +39d Hemelvaartsdag
25 Mei Afrikadag Herdenking van die stigting van die Organisasie vir Afrika-eenheid (nou bekend as die Afrika-unie)
26 Augustus Heldedag Herdenking van die begin van die Namibiese Onafhanklikheidsoorlog
10 Desember Menseregtedag
25 Desember Kersfees
26 Desember Welwillendheidsdag

Verwysings[wysig | wysig bron]