Osman II

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Osman II
Sultan van die Ottomaanse Ryk
Kalief van Islam
Osman 2.jpg
Bynaam Genç Osman
Ottomaanse naam عثمان الثانى
Tydperk 1618–1622
Stadium Groei van die Ottomaanse Ryk
Huis Osman
Voorganger Mustafa I
Opvolger Mustafa I
Toegra Tughra of Osman II.JPG

Osman II (Ottomaanse Turks: عثمان الثانى, moderne Turks: Genç Osman, Osman die Jonge; 3 November 160420 Mei 1622) was van 1618 tot 1622 sultan van die Ottomaanse Ryk.

Hy het op 14-jarige ouderdom die troon bestyg ná ’n staatsgreep teen sy oom Mustafa I. Ondanks sy jeugdige ouderdom het Osman hom gou as heerser laat geld. Konflik het egter tussen hom en die paleiswag ontstaan. Hy is vermoor en Mustafa is teruggeplaas op die troon.

Verwysings[wysig]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [1]
Ottomaanse sultans volgens tydperk
Opgang (1299–1453)   Osman IOrhanMurat IBajezid I • (Tussenregering) • Mehmet IMurat IIMehmet II
Groei (1453–1683)   Bajezid IISelim ISüleyman die ManjifiekeSelim IIMurat IIIMehmet IIIAhmet IMustafa IOsman IIMurat IVIbrahimMehmet IV
Stagnasie (1683–1827)   Süleyman IIAhmet IIMustafa IIAhmet IIIMahmoed IOsman IIIMustafa IIIAbdülhamid ISelim IIIMustafa IVMahmoed II
Verval (1828–1908)   Abdülmecid IAbdülazizMurat VAbdülhamid II
Ondergang (1908–1923)   Mehmet VMehmet VIAbdülmecid II