Paralichthyidae
Voorkoms
Paralichthyidae | |
---|---|
Citharichthys sordidus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | Paralichthyidae
|
Genera | |
Ancylopsetta |
Die Sand-botvisse (Paralichthyidae) is 'n vis-familie van die orde Pleuronectiformes. Daar is sestien genera met 185 spesies in die familie. Drie van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Kenmerke
[wysig | wysig bron]Die familie se lywe is uiters plat en ovaalvormig met beide oë aan die linkerkant van die kop. Partykeer is die oë aan die regterkant van die kop. Die familie word 14 – 44 cm groot en is bodembewoners.
Genus
[wysig | wysig bron]Die volgende genus en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
- Pseudorhombus
- Pseudorhombus arsius -Groottand-botvis
- Pseudorhombus elevatus
- Pseudorhombus natalensis
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7