Peperblaarkanniedood

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Peperblaarkanniedood
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. mossambicensis
Binomiale naam
Commiphora mossambicensis
(Oliv.) Engl., 1883

Die Peperblaarkanniedood (Commiphora mossambicensis) is 'n boom met enkelvoudige of getrifolioeerde bare wat gladde bas het en nie doringrig is nie. Die boom groei in Zimbabwe waar dit in warm droë habitatte voorkom. Die boom se takkies het digte, fluweelagtige, goue klierblare.

Bron[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]