Perdefroetang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Perdefroetang
Romulea rosea - Schlechter ex Beguinot Rondebosch common.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
R. rosea
Binomiale naam
Romulea rosea
(L.) Eckl.

Die perdefroetang (Romulea rosea (L.) Eckl.) is 'n plantjie wat endemies aan die Suid-Afrikaanse provinsies Wes-Kaap en Oos-Kaap is. Dit is 'n geofiet. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.[1]

SANBI onderskei vyf subspesies:

  • Romulea rosea (L.) Eckl. var. australis (Ewart) M.P.de Vos LC
  • Romulea rosea (L.) Eckl. var. communis M.P.de Vos LC
  • Romulea rosea (L.) Eckl. var. elegans (Klatt) Bég. LC
  • Romulea rosea (L.) Eckl. var. muirii (N.E.Br.) J.C.Manning & Goldblatt LC
  • Romulea rosea (L.) Eckl. var. rosea LC

Hierdie plantjie is een van die froetangs of knikkertjies van die genus Romulea. Dit het 3-6 baie smal blare wat taamlik styf en tot 15 cm lank is. Die blomme is pienk tot pers en stingelloos. Hulle het 'n geel hart. Dit kom in fynbos en renosterveld voor teen sanderige kleihellings en -vlaktes. Die vrugte is eetbaar.[2]

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]