Philippos I van Masedonië
Voorkoms
Philippos I | |
---|---|
Koning van Masedonië | |
Tydperk | tradisioneel: 640 v.C. – 602 v.C. |
Grieks | Ἀργαῖος Αʹ ὁ Μακεδών |
Huis | Argeïese Dinastie |
Voorganger | Argaios I |
Opvolger | Airopos I |
Vrou | onbekend |
Kinders | Airopos I |
Vader | Argaios I |
Moeder | onbekend |
Geloof | Griekse mitologie |
Philippus I of Filippus I (Grieks: Φίλιππος Α' ὁ Μακεδών), uit die Argeïese Dinastie, was van 640 tot 602 v.C. koning van Masedonië. Hy was die seun van Argaios I en die pa van Airopos I, wat hom ná sy dood opgevolg het.
As koning was Philippus wys en dapper. Hy het verskeie aanvalle van die Illiriërs afgeweer, maar is eindelik in ’n oorlog teen hulle dood.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is vertaal vanuit die Nederlandse Wikipedia