Pilanesberg Nasionale Park

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Pilanesberg Nasionale Park
Pilanesberg National Park.jpg
Land Suid-Afrika
Provinsie Noordwes
Naaste dorp Bojanala, Rustenburg
Ligging van Pilanesberg Nasionale Park op 'n kaart (Noord-Wes)
Pilanesberg Nasionale Park
Pilanesberg Nasionale Park
Koördinate: 25°14′42″S 27°5′21″O / 25.24500°S 27.08917°O / -25.24500; 27.08917Koördinate: 25°14′42″S 27°5′21″O / 25.24500°S 27.08917°O / -25.24500; 27.08917
Oppervlak 55 000 ha
Bestuursliggaam SANParke
Webblad Pilanesberg Nasionale Park

Pilanesberg Nasionale Park is noord van die groot dorp Rustenburg in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika geleë. Dit lê in die oorgangsone tussen die droë Kalahari en die Laeveld en het diere wat in albei streke tuis is. Dit beskik oor die Groot vyf, asook bastergemsbokke, basterhartbeeste en meer as 360 voëlspesies. Die park is geleë in 'n ou vulkaankrater wat 1,2 miljard jaar gelede gevorm is.[1]

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]