Pompombruidsbos
Voorkoms
Pompombruidsbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. cooperi
|
Binomiale naam | |
Pavetta cooperi Harv. & Sond., (1865)
| |
Sinonieme | |
|
Die pompombruidsbos (Pavetta cooperi) is 'n boom wat voorkom in Mpumalanga, KwaZulu-Natal, Vrystaat en Eswatini en word 2-5 m hoog. Die boom is immergroen en blom van Oktober tot Januarie. Die blomme gee 'n soet reuk af en groei in trosse en lyk soos 'n bruid se ruiker, vandaar die naam.
Die boom se FSA-nommer is 719.4.[1]