Pavetta
Voorkoms
Pavetta | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Rubiaceae |
Tribus: | Pavetteae |
Genus: | Pavetta L., (1753) |
Spesies | |
335; Sien teks | |
Sinonieme | |
|
Pavetta (bruidsbosse) is 'n genus blomdraende struike en bome wat meestal blom in November/Desember. Al die spesies is immergroen, van 0.3 tot 10m hoog.[1] Die genus kom in Afrika, Asië en Australië voor maar nie op Madagaskar nie. Daar is 335 spesies wat tot die genus hoort.[2]
Suider-Afrikaanse spesies
[wysig | wysig bron]- Barbertonbruidsbos (Pavetta barbertonensis)
- Bosbruidsbos (Pavetta inandensis)
- Duinebruidsbos (Pavetta revoluta)
- Fynblaarbruidsbos (Pavetta zeyheri)
- Gifbruidsbos (Pavetta schumanniana)
- Harige kusbruidsbos (Pavetta bowkeri)
- Kliertjiesboom (Pavetta edentula)
- Kusbruidsbos (Pavetta natalensis)
- Noordelike pompombruidsbos (Pavetta cataractarum)
- Pompombruidsbos (Pavetta cooperi)
- Sandbruidsbos (Pavetta catophylla)
- Treurbruidsbos (Pavetta lanceolata)