Prekmurees
Voorkoms
Prekmurees prekmurščina, prekmürščina, prekmörščina, panonska slovenščina | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Slowenië Hongarye Oostenryk | |
Gebied: | Oos-Europa | |
Totale sprekers: | 80 000 | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Slawies Suidwes-Slawies Sloweens Prekmurees | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | ||
ISO 639-3: | — | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Prekmurees (prekmurščina, prekmürščina, prekmörščina, panonska slovenščina) is ’n Oos-Sloweense dialek. Dit het sowat 80 000 sprekers in hoofsaaklik Premurje, Slowenië, en in ’n deel van Hongarye. Verder word dit deur minderhede gepraat in Oostenryk, Duitsland, die VSA en Kanada.
Van die Sloweense dialekte is Premurees die enigste met ’n eie ontwikkelde letterkundige standaard. Die eerste Prekmurese boek is in 1715 in Halle gepubliseer. Die geskrewe dialek is egter geleidelik deur Sloweens vervang. Hier onder is die Onse Vader-gebed in Sloweens sowel as Prekmurees:
Sloweens | Prekmurees |
---|---|
„Oče naš, ki si v nebesih, posvečeno bodi tvoje ime, pridi k nam tvoje kraljestvo, zgodi se tvoja volja kakor v nebesih tako na zemlji. Daj nam danes naš vsakdanji kruh in odpusti nam naše dolge, kakor tudi mi odpuščamo svojim dolžnikom, in ne vpelji nas v skušnjavo, temveč reši nas hudega. Amen.” |
„Oča naš, ki si vu nebésaj! Svéti se Ime tvoje. Pridi králestvo tvoje. Bojdi vola tvoja, kak na nébi, tak i na zemli. Krüha našega vsakdanéšnjega daj nam ga dnes. I odpüsti nam duge naše, kak i mi odpüščamo dužnikom našim. I ne vpelaj nas vu sküšávanje. Nego odslobodi nas od hüdoga. Amen.” |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Prekmurees. |