Gaan na inhoud

Pro Legoete

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Pro Legoete Rugbyportaal
Volle naam Lesego Legoete
Geboortedatum 19 Oktober 1976 (1976-10-19) (48 jaar oud)
Geboorteplek Suid-Afrika
Lengte 1,73 m
Massa 73 kg
Loopbaan as skeidsregter
Jare Kompetisie Weds
2007–
2007–
2010–11
2012–
Vodacombeker
Curriebeker
Superrugby
Varsitybeker
korrek soos op 14 April 2015.

Lesego 'Pro' Legoete (gebore op 19 Oktober 1976 in Suid-Afrika) is 'n Goue Leeus en Suid-Afrikaanse Rugbyunie elitepaneel skeidsregter.[1][2] Hy hanteer gereeld Curriebekerwedstryde in Suid-Afrika.

Sy biometrika is lengte: 173 cm en gewig: 73 kg.

Kollegas

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "SA Rugby Referees / SARU Elite" (in Engels). SA Rugby Referees. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2018. Besoek op 14 April 2015.
  2. (en) "SARU Player Profile Pro Legoete". Suid-Afrikaanse Rugbyunie. Besoek op 14 April 2015.[dooie skakel]