Protorhus
Voorkoms
Protorhus | |
---|---|
P. longifolia te Kirstenbosch | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Anacardiaceae |
Subfamilie: | Anacardioideae |
Genus: | Protorhus Engl., 1881 |
Spesies | |
Sien teks |
Protorhus is 'n genus van plante in die Anacardiaceae familie, met drie bekende spesies waarvan een endemies aan Suid-Afrika en twee aan Madagaskar is.
Spesies
[wysig | wysig bron]Op 25 Oktober 2022 was daar drie spesies wat aan die genus hoort:[1]
- Protorhus longifolia (Bernh.) Engl.
- Protorhus perrieri Courchet
- Protorhus thouarsii Engl.