Prajadhipok
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Rama VII)
Prajadhipok พระบาทสมเด็จพระปกเกล้าเจ้าอยู่หัว | |
---|---|
Koning van Siam | |
Dinastie | Mahidol en Chakri |
Bewind | 25 November 1925 – 2 Maart 1935 |
Kroning | 25 Februarie 1926 |
Gebore | 8 November 1893 |
Bangkok, Siam | |
Gesterf | 30 Mei 1941 (op 47) |
London, Engeland | |
Voorganger | Vajiravudh |
Opvolger | Ananda Mahidol |
Gade | Rambai Barni |
Vader | Chulalongkorn |
Moeder | Saovabha Phongsri |
Prajadhipok (Thai: ประชาธิปก; RTGS: Prachathipok; 8 November 1893 - 30 Mei 1941), regerende titel Phra Pok Klao Chao Yu Hua, ook Rama VII, was die sewende monarg van Siam van die Chakri-dinastie. Hy was die laaste absolute monarg en die eerste konstitusionele monarg van die land. Sy regering was 'n onstuimige tyd vir Siam as gevolg van politieke en sosiale veranderinge gedurende die Revolusie van 1932. Hy is tot op hede die enigste Siamese monarg van die Chakri-dinastie wat kon abdikeer.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Prajadhipok.