Ramenas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ramenas
Aloe longistyla - South Africa Acilliers.jpg
Aloe longistyla in seed- Calitzdorp.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Divisie:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
A. longistyla
Binomiale naam
Aloe longistyla
Baker

Die Ramenas (Aloe longistyla) is 'n aalwyn wat inheems is aan die Oos- en Wes-Kaap. Die plant kom voor in die Klein-Karoo van Calitzdorp in die weste tot by Grahamstad en noordwaarts tot by Graaff-Reinet, Cradock en Middelburg. Die naam longistyla verwys na die lang styl van die plant; dit word 70 tot 75 cm lank. Die aalwyn kamoefleer homself in die natuur en word moeilik gevind behalwe wanneer dit blom. Die aalwyn blom van Julie tot Augustus en die saad is ryp in Oktober tot November.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]