Salicaceae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Salicaceae
Salix caprea
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(klade): Angiosperms
(klade): Eudicots
(klade): Rosids
Orde: Malpighiales[1]
Familie: Salicaceae
Mirb.[2]
Genusgroepe

Abatieae
Bembicieae
Flacourtieae
Homalieae
Prockieae
Saliceae
Samydeae
Scolopieae[1]

Sinonieme

Bembiciaceae
Caseariaceae
Flacourtiaceae
Homaliaceae
Poliothyrsidaceae
Prockiaceae
Samydaceae
Scyphostegiaceae
en sien teks

Salicaceae is die wilger-familie wat hoort tot die orde Malpighiales. Die bekendste spesie in Suid-Afrika is die Treurwilger (Salix babylonica) wat uit Sjina kom. Die familie het afwisselende, enkelvoudige blare. Die blomme word in kort katjies gedra terwyl manlike en vroulike blomme aan verskillende bome gedra word. Die klein vruggies bars oop en stel polvormige, sade vry. Daar is 800 spesies wêreldwyd wat hoort tot die familie en 30 spesies kom plaaslik voor waarvan 20 bome is.

Spesies[wysig | wysig bron]

Van die Suid-Afrikaanse spesies is:

Genera[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 "Familie Salicaceae". Taxonomy. UniProt. Verkry op 2010-02-04. 
  2. "Salicaceae Mirb., nom. cons.". Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. 2003-01-17. Verkry op 2010-02-04. 
  3. Boucher, L. D. (2003). “An extinct genus of Salicaceae based on twigs with attached flowers, fruits, and foliage from the Eocene Green River Formation of Utah and Colorado, USA”. American Journal of Botany 90 (9): 1389–99. doi:10.3732/ajb.90.9.1389.