Salvelinus
Voorkoms
Salvelinus | |
---|---|
Salvelinus alpinus alpinus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Salvelinus J. Richardson, 1836
|
Spesies | |
Sien teks. |
Salvelinus is ‘n genus wat hoort tot die familie Salmonidae . Van die drie forel spesies – die ander twee is Salmo en Oncorhynchus - wat na Suid-Afrika ingevoer is, is Salvelinus die mees primitiewe van die drie. Hulle het oor die algemeen kleiner skubbe as die ander twee en kom oor die noordelike gedeelte van Noord-Amerika, Asië en Europa voor. Salvelinus fontinalis is in 1950 in Suid-Afrika vrygelaat.
Spesie
[wysig | wysig bron]Die volgende spesie kom in Suid-Afrika voor:
- Salvelinus fontinalis - Beekforel
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Salvelinus. |
- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Sepkoski (2002)