Sekretarisvoëls
Voorkoms
Sagittariidae | |
---|---|
Sekretarisvoël in die Serengeti Nasionale Park | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Sagittariidae (R. Grandori & L. Grandori, 1935)
|
Genus: | Sagittarius Hermann, 1783
|
Spesie: | S. serpentarius
|
Binomiale naam | |
Sagittarius serpentarius |
Seketarisvoëls (Sagittariidae) is 'n familie van die Accipitriformes. Die enigste lewende lid van die familie is die sekretarisvoël (Sagittarius serpentarius) uit Afrika. Die uitgestorwe genus Pelargopappus behoort moontlik ook tot die familie. Die genus is bekend vanuit die Oligoseen en Mioseen van Frankryk.
Taksonomie
[wysig | wysig bron]- Genus Sagittarius - Hermann, 1783
- Sagittarius serpentarius (Sekretarisvoël) - Miller, 1779
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Sagittarius serpentarius". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)