Swartband-koningvis
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Seriolina nigrofasciata)
Swartband-koningvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. nigrofasciata
|
Binomiale naam | |
Seriolina nigrofasciata | |
Sinonieme | |
Die Swartband-koningvis (Seriolina nigrofasciata) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Sri Lanka tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Blackbanded kingfish.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]Die volwasse vis is donker blou-grys aan die bokant en silwer aan die onderkant. Die stert- en die maagvinne is geelbruin tot swart en die dorsalevin is swart. Die onvolwasse visse is silwer met 5-7 skuinsstrepe of vlekke op die boonste helfte van die lyf. Die maagvinne is swart en daar is 'n swart vlek op die lobbe van die stertvin.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]Bron
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ MarineSpecies.org (en)