Hererosesambos
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Sesamothamnus guerichii)
Hererosesambos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Lamiales |
Familie: | Pedaliaceae |
Genus: | Sesamothamnus |
Spesie: | S. guerichii
|
Binomiale naam | |
Sesamothamnus guerichii (Engl.) E.A. Bruce., (1953)
| |
Sinonieme | |
|
Die Hererosesambos (Sesamothamnus guerichii) is 'n doringagtige, kremetartagtige dwergplant of klein boompie wat in die noordweste van Namibië en Angola voorkom in rotsagtige habitatte. Die boom is vir die grootste gedeelte van die jaar blaarloos en het net na reën blare en dan slegs vir ongeveer 'n maand. Hierdie boom dra goudgeel blomme.
Die boom se FSA-nommer is 679.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Onine
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Duiwelsklou, 'n plant in dieselfde familie.
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome