Siberiese bergwesel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Siberiese bergwesel
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Carnivora
Familie: Mustelidae
Genus: Mustela
Spesie: M. sibirica
Binomiale naam
Mustela sibirica
Pallas, 1773

Die Siberiese bergwesel (Mustela sibirica) is een van die diersoorte wat in Siberië voorkom. Dit is bekend daarvoor dat dit snags boere se hoenders vang, vir sy slegte reuk en vir die bygeloof dat dit ’n wandelende gees is wat mense se siel kan steel. Die hare word vir verfkwasse gebruik.

Verwysings[wysig]

  1. Duckworth, J.W. & Abramov, A. (2008). Mustela sibirica. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 14 January 2009.