Skerpstert-sonvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Skerpstert-sonvis
Bewaringstatus
Nie geëvalueer (IUBN 3.1)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Tetraodontiformes
Familie: Molidae
Genus: Masturus
Spesie: M. lanceolatus
Binomiale naam
Masturus lanceolatus
(Liénard, 1840)

Die skerpstert-sonvis (Masturus lanceolatus) is 'n sonvis wat in tropiese en subtropiese waters van al die oseane voorkom. In Engels staan dit as die Sharptail sunfish bekend. Die vis word tot 337 cm lank.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]