Skopsuil

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Skopsuil
Die roep van 'n skopsuil, soos in die Samburu Wildreservaat in Kenia opgeneem.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Strigiformes
Familie: Strigidae
Genus: Otus
Spesie: O. senegalensis
Binomiale naam
Otus senegalensis
(Swainson, 1837)

Die skopsuil (Otus senegalensis) is 'n klein uil inheems tot Sub-Sahara Afrika.

Identifikasie[wysig | wysig bron]

Die skopsuil het 'n unieke "prrrp" roep wat elke 5 sekondes herhaal word.

Verspreiding[wysig | wysig bron]

Die skopsuil kom wyd verspreid voor oor Suid-Afrika in savanne en bosveldgebiede. Verspreiding word verder aangetref noord vanaf Suid-Afrika tot in Angola, Zambië, die suide van die D.R. Kongo, Oos-Afrika en Ethiopië suid van die Sahara, tot in Wes-Afrika.

Bron[wysig | wysig bron]

African Scops Owl: Atlas of South-African Birds

Sien ook[wysig | wysig bron]