Slangetjie
Voorkoms
Slangetjie | |
---|---|
'n Slangetjie. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Congrogadinae
|
Genus: | Halidesmus
|
Spesie: | H. scapularis
|
Binomiale naam | |
Halidesmus scapularis Günther, 1872
|
Die Slangetjie (Halidesmus scapularis) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en kom voor van Valsbaai tot by Park Rynie. In Engels staan die vis bekend as die Snakelet.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]Die vis is lank en het drie lengtelyne. Die dorsale en anale vinne is lank en die bekkenvinne is klein. Die kop en lyf is bruin en daar is 'n donker oogvormige kol bokant die operkulum. Die vis word tot 20 cm lank.
Habitat
[wysig | wysig bron]Die vis leef in vlak water tot op dieptes van 16 m en kom volop voor in riviermondings en getypoele.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7