Gaan na inhoud

Solanum africanum

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Dronkbessie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Solanales
Familie: Solanaceae
Genus: Solanum
Spesie:
S. africanum
Binomiale naam
Solanum africanum
Mill., (1768)
Sinonieme
  • Solanum africanum Dunal
  • Solanum aggerum Dunal
  • Solanum crassifolium Lam.
  • Solanum exasperatum Drège ex Dunal
  • Solanum geniculatum Drège ex Dunal
  • Solanum longipes Dunal
  • Solanum quadrangulare var. crassifolium (Lam.) Bitter
  • Solanum quadrangulare var. glabrum Dammer
  • Solanum quadrangulare var. integrifolium Dunal
  • Solanum quadrangulare var. sinuatoangulatum Dunal
  • Witheringia crassifoliav (Lam.) Dunal

Die dronkbessie (Solanum africanum) is 'n meerjarige struik wat deel is van die Solanaceae familie. Die plant is endemies aan KwaZulu-Natal, die Oos- en die Wes-Kaap. Die struik word tot 3 m hoog en blom reg deur die jaar. Die bessie is persswart en word tot 15 mm in diameter. Die plant is deel van die fynbos.[1]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 ISBN 978 1 77584 590 4

Bronne

[wysig | wysig bron]