Solapur

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Solapur
सोलापूर
Die Siddheshwar-tempel in Solapur.
Die Siddheshwar-tempel in Solapur.
Ligging van Solapur op 'n kaart (Indië)
Solapur
Solapur
Ligging in Indië
Koördinate: 17°40′48″N 75°55′12″O / 17.68000°N 75.92000°O / 17.68000; 75.92000Koördinate: 17°40′48″N 75°55′12″O / 17.68000°N 75.92000°O / 17.68000; 75.92000
Land Vlag van Indië Indië
Deelstaat Maharasjtra
Distrik Solapur
Regering
 - Tipe Solapur Munisipale Korporasie
 - Burgemeester Alka Rathod
Oppervlak
 - Stad 148,86 km²  (57,48 vk m)
Hoogte 457 m (1 499 vt)
Bevolking (2011)
 - Stad 951 118
Tydsone IST (UTC+5:30)
Poskode 41300X
Skakelkode(s) 0217
Webwerf: solapur.gov.in

Solapur (Marathi: सोलापूर, Solāpūr), vroeër Sholapore, is 'n stad in die Wes-Indiese deelstaat Maharasjtra, met 'n bevolking van 951 118 in 2011. Die stad is die vierde grootste metropolitaanse gebied in die deelstaat en is in die suidweste daarvan geleë. Die belangrikste nywerheidsektor van die stad is katoenbedryf.