Verskil tussen weergawes van "Gewone kwikkie"

Jump to navigation Jump to search
4 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
Skakel
(Skakel)
(Skakel)
}}
 
Die '''Gewone Kwikkie''' (''Motacilla capensis'') is 'n klein [[voël]]tjie in die [[familie (biologie)|familie]] ''Motacillidae'', wat kwikstertjies[[kwikstertjie]]s, koesters en kalkoentjies insluit. Die [[spesie]] kom oor die grootste gedeelte van [[Afrika]] voor. Vanaf [[Angola]] en [[Kenia]] tot in [[Suid-Afrika]].
 
Die Gewone Kwikkie is 'n insekvretende voël wat hoofsaaklik in die oop veld, maar ook in beboude gebiede voorkom. Dit verkies onbeboste gebiede met kort gras waar dit sy prooi kan sien en jaag. In stedelike gebiede is dit aangepas is om kos te soek in tuine en op geplaveide areas.

Navigasie-keuseskerm