Verskil tussen weergawes van "Edinburg"

Jump to navigation Jump to search
4 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
(→‎Eksterne skakels: + Commons, Amptelike UNESCO bladsy & Kategorie)
 
== Geografie en klimaat ==
Sowat 320 miljoen jaar gelede het die komme van 'n aantal [[vulkaan|vulkane]] in die gebied afgekoel en verdig om vaste vulkaniese basaltproppe te vorm. Gedurende die laaste [[Ystydperk]] het [[gletser]]s die gebied geërodeer en die prop in die weste as 'n rotspunt blootgelê, terwyl rolstene en ander materiaal in oostelike rigting weggevee is.
 
Tegelykertyd het die gletser die grond op albei kante uitgebeitel en sodoende die Grassmarket- en Cowgate-ravyne in die suide en die vleiagtige Nor Loch-vallei in die noorde geskep. Die rotspunt vorm nou Castle Rock, terwyl die steil rif in die ooste as Royal Mile bekend staan. Die Royal Mile hel Holyrood toe oor 'n afstand van sowat 1,6 kilometer af.
112 973

wysigings

Navigasie-keuseskerm