Gaan na inhoud

Teenpous Alexander V: Verskil tussen weergawes

Skakel
k (verwyder selfskakels)
(Skakel)
|11 =
}}
'''Alexander V'''<ref>Alexander (V). (2008). [[Encyclopædia Britannica]]. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.</ref> <ref>Peterson, J.B. (1907). Alexander V. In The Catholic Encyclopedia. New York: Robert Appleton Company. Besoek op 24 Julie, 2014 by New Advent:[ http://www.newadvent.org/cathen/01288a.htm]</ref> gebore '''Petros Philargos''' ook '''Petrus van Candia''' of '''Petrus Philargos''' genoem (Candia = [[Kreta]]) was 'n teenpous tydens die [[Westerse Skisma]] met sy setel in [[Pisa]]. Was 'n teenpous van [[Pous Gregorius XII]] van 1409 tot aan sy dood in 1410.
==Biografie==
'''Alexander'''<ref>Miranda, S. The Cardinals of the Holy Roman Church[http://www2.fiu.edu/~mirandas/bios1405.htm#Filargis]</ref> was Grieks van afkoms, gebore op [[Kreta]]. Hy was 'n Franciskaner monnik en het gestudeer aan die universiteite van Oxford en Cambridge. Hy is aangestel as kardinaal deur [[Pous Innocentius VII]] op [[12 Junie]] [[1407]] en was aartsbiskop van Milaan.