Verskil tussen weergawes van "Horingdraers"

Jump to navigation Jump to search
16 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
Die '''holhoringes''' (''Bovidae'') is die grootste [[familie (biologie)|familie]] van [[Ewehoewiges|ewehoewige]] [[soogdier]]e. Daar is byna 140 [[spesie]]s en 8 subfamilies in die familie. Dit sluit in [[bees]]te, [[bok]]ke, [[skaap|skape]] en [[wildsbok]]ke. Die familie het sowat 20 miljoen jaar gelede in die vroeë [[Mioseen]]-tydperk ontstaan.
 
Die familie is wyd verspreid en kom oor al die vastelande van die [[Aarde]], behalwe in [[Suid-Amerika]], [[Australië]] en [[Antarktika]] voor. Die meeste spesies kom in [[Afrika]] voor, maar ook in [[Asië]], terwyl enkele spesies in [[Europa]] en [[Noord-Amerika]] aangetref word.

Navigasie-keuseskerm