Verskil tussen weergawes van "Grey-kollege"

Jump to navigation Jump to search
177 grepe bygevoeg ,  2 maande gelede
Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8
(Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8)
 
 
== Oudleerders ==
Die skool het tot 2012 41 [[Springbok]]-rugbyspelers opgelewer, naas [[Paul Roos Gimnasium]] (50) die meeste van enige skool.<ref>[http://www.rugby15.co.za/2012/02/schools-that-has-produced-the-most-springboks-rugby-players/ Rugby15.co.za se lys skole wat die meeste Springbokke opgelewer het] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20130621062112/http://www.rugby15.co.za/2012/02/schools-that-has-produced-the-most-springboks-rugby-players/ |date=21 Junie 2013 }}. URL besoek op 12 Junie 2013</ref>
 
Onder die oudleerlinge tel die rugbykaptein [[Morné du Plessis]], asook die krieketkapteins [[Kepler Wessels]] en [[Hansie Cronje]], die politici [[Hjalmar Reitz]], kol. [[Deneys Reitz]] (seuns van pres. [[F.W. Reitz]]) en pres. [[M.T. Steyn]] en sy seun dr. [[Colin Steyn]]. Steyn jr. en Deneys Reitz het drie keer in die vroeë twintigerjare mekaar die stryd aangesê in die kiesafdeling Bloemfontein-Suid, wat Reitz twee maal vir die [[Suid-Afrikaanse Party]] wen en Steyn een maal vir die [[Nasionale Party]]. In sowel die 1943- as die 1948-verkiesing was [[Colin Steyn]] die enigste suksesvolle kandidaat van die [[Verenigde Party]] in die Vrystaat. In 1953 verloor hy en wen die [[Nasionale Party]] al 15 Vrystaatse setels in die Volksraad.
15 535

wysigings

Navigasie-keuseskerm