Cliffortia arborea
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Sterboom)
Sterboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Rosales |
Familie: | Rosaceae |
Genus: | Cliffortia |
Spesie: | C. arborea
|
Binomiale naam | |
Cliffortia arborea Marloth, (1906)
|
Die sterboom (Cliffortia arborea) is 'n struik of klein boompie wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom van die Hantamberg tot by die Nuweveldberge voor. Die plant het reeds 30% van sy populasie verloor aan die oes van brandhout. Die spesie is 'n stadige groeier, dit neem tot 30 jaar vir 'n boom om volwassenheid te bereik. Die totale populasie word op minder as 10,000 bome beraam.
Die plant is deel van die renosterveld-bioom. Die boom se FSA-nommer is 145.1.[1]