Rosaceae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rosaceae
Blom van Rosa arvensis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Rosales
Familie: Rosaceae
Juss.
Verspreiding
Verspreiding

Rosaceae is die roos-familie wat hoort tot die orde Rosales. Hierdie familie sluit die genus Rosa in, een van die bekendste plante op aarde. Ander lede van die familie is die: appel, perske, pruim, nektarien, appelkoos, amandel, kersie en aarbei. Al die plante is afkomstig vanaf die Noordelike halfrond. Daar hoort 3000 spesies tot die familie waarvan 120 in Suider-Afrika voorkom en slegs sewe is bome.

Spesies[wysig]

Van die Suider-Afrikaanse spesies is:

Uitheemse spesies[wysig]

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]