Gaan na inhoud

Stompneusdolfyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Stompneusdolfyn
'n Stompneusdolfyn speel in die golf van 'n boot.
Grootte in vergelyking met 'n gemiddelde mens
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. truncatus
Binomiale naam
Tursiops truncatus
(Montagu, 1821)
      verspreiding

Die Stompneusdolfyn (Tursiops truncatus) is 'n dolfyn wat feitlik aan die hele Suid-Afrikaanse kus voorkom. Die soogdier het 'n stewige liggaam met 'n kort, geronde snoet in die vorm van 'n bottel se nek. Dit kom voor in die oop see en lewe georden in 'n groep. Hulle speel ook graag in die branders. Die dolfyn word bedreig deur haainette.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]
  1. Hammond, P.S., Bearzi, G., Bjørge, A., Forney, K., Karczmarski, L., Kasuya, T., Perrin, W.F., Scott, M.D., Wang, J.Y., Wells, R.S. & Wilson, B. (2008). Tursiops truncatus. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 7 Oktober 2008.