Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere
Voorkoms
A
[wysig | wysig bron]B
[wysig | wysig bron]C
[wysig | wysig bron]D
[wysig | wysig bron]- Dassie: Boomdassie
- Dassie: Klipdassie
- Dassie: Kaokoveld-klipdassie
- Dassie: Geelkoldassie
- Dassierot
- Dolfyn: Atlantiese oseean-stompneusdolfyn
- Dolfyn: Boggelrugdolfyn
- Dolfyn: Fraser-dolfyn
- Dolfyn: Gevlekte dolfyn
- Dolfyn: Gewone dolfyn
- Dolfyn: Growwetanddolfyn
- Dolfyn: Heaviside-dolfyn
- Dolfyn: Indiese oseaan-stompneusdolfyn
- Dolfyn: Risso-dolfyn
- Dolfyn: Streepdolfyn
- Dolfyn: Suidelike noordkapperdolfyn
- Dolfyn: Toldolfyn
- Dolfyn: Vaaldolfyn
- Dugong
- Duinmol: Blesmol, of Kaapse blesmol
- Duinmol: Damara-mol
- Duinmol: Gewone knaagdiermol, of Vaalmol
- Duinmol: Kaapse duinmol
- Duinmol: Namakwa-duinmol
E
[wysig | wysig bron]- Eekhoring: Bergwaaiersterteekhoring
- Eekhoring: Boomeekhoring
- Eekhoring: Gestreepte boomeekhoring
- Eekhoring: Gryseekhoring
- Eekhoring: Rooieekhoring
- Eekhoring: Soneekhoring
- Eekhoring: Waaiersterteekhoring
- Erdvark
- Eland:
F
[wysig | wysig bron]G
[wysig | wysig bron]- Gouemol: Arends-gouemol
- Gouemol: Duthie-gouemol
- Gouemol: De Winton-gouemol
- Gouemol: Fynbos-gouemol
- Gouemol: Geelgouemol
- Gouemol: Grant-gouemol, of Namib-gouemol
- Gouemol: Grasveldgouemol
- Gouemol: Gunning-goue mol
- Gouemol: Hottentotgouemol
- Gouemol: Juliana-goue mol
- Gouemol: Kaapse gouemol, of Kaapse kruipmol
- Gouemol: Marley-gouemol
- Gouemol: Reuse-gouemol, of Reuse kruipmol
- Gouemol: Sclater-gouemol
- Gouemol: Van Zyl-gouemol
- Gouemol: Visagie-gouemol
- Gouemol: Zoeloe-gouemol
H
[wysig | wysig bron]- Haas: Kolhaas
- Haas: Vlakhaas
- Hiëna: Gevlekte hiëna
- Hiëna: Strandwolf of Strandjut, ook bekend as Bruinhiëna
I
[wysig | wysig bron]J
[wysig | wysig bron]- Jakkals: Draaijakkals, Bakoorjakkals of Bakoorvos
- Jakkals: Rooijakkals
- Jakkals: Witkwasjakkals
- Jakkals: Maanhaarjakkals
K
[wysig | wysig bron]- Kameelperd
- Kat: Jagluiperd
- Kat: Klein gekolde kat, Miershooptier, of Swartpootkat
- Kat: Leeu
- Kat: Luiperd
- Kat: Rooikat
- Kat: Suider-Afrikaanse wildekat
- Kat: Tierboskat
- Kat: Vaalboskat
- Klaasneus: Bosklaasneus
- Klaasneus: Bosveldklaasneus
- Klaasneus: Kaapse klipklaasneus
- Klaasneus: Oostelike Klipklaasneus
- Klaasneus: Kortneusklaasneus
- Klaasneus: Peters-kortklaasneus
- Klaasneus: Rondeoorklaasneus
- Klaasneus: Smith-klipklaasneus
- Konyn: Jamesonse rooiklipkonyn
- Konyn: Natalse rooiklipkonyn
- Konyn: Oewerkonyn
- Konyn: Rivierkonyn
- Konyn: Smithse rooiklipkonyn
- Krimpvarkie: Suid-Afrikaanse krimpvarkie, of Krimpvarkie
L
[wysig | wysig bron]M
[wysig | wysig bron]- Meerkat: Stokstertmeerkat
- Muis: Bakoormuis
- Muis: Boommuis
- Muis: Brukkaros-dwergklipmuis
- Muis: Eenstreepmuis
- Muis: Dwergklipmuis
- Muis: Dwergmuis: Dwergmuis
- Muis: Dwergmuis: Setzer-dwergmuis
- Muis: Dwergmuis: Thomas-dwergmuis
- Muis: Dwergmuis: Vaalpensdwergmuis
- Muis: Dwergmuis: Vrystaatse dwergmuis
- Muis: Dwergmuis: Woestyndwergmuis
- Muis: Huismuis
- Muis: Klimmuis: Brants-klimmuis
- Muis: Klimmuis: Grysklimmuis
- Muis: Klimmuis: Nyika-klimmuis
- Muis: Klimmuis: Roeskleur-klimmuis
- Muis: Klipmuis: Afrikaanse bosrot
- Muis: Klipmuis: Grant-klipmuis
- Muis: Klipmuis: Namakwalandse klipmuis
- Muis: Klipmuis: Niyka-veldrot
- Muis: Klipmuis: Silinda-rot
- Muis: Mosambiekse woudmuis
- Muis: Nagmuis: Borselstert-haarpootnagmuis
- Muis: Nagmuis: Bosveldse nagmuis
- Muis: Nagmuis: Duin-haarpootnagmuis
- Muis: Nagmuis: Gorongoza-nagmuis
- Muis: Nagmuis: Haarpootnagmuis
- Muis: Nagmuis: Hoëveldse nagmuis
- Muis: Nagmuis: Kaapse nagmuis
- Muis: Nagmuis: Kortstertnagmuis
- Muis: Nagmuis: Setzer-haarpootnagmuis
- Muis: Rudd-muis
- Muis: Shortridge-muis
- Muis: Stekelmuis: Gewone stekelmuis
- Muis: Stekelmuis: Kaapse stekelmuis
- Muis: Streepmuis
- Muis: Natalse vaalveldmuis, of Vaalveldmuis
- Muis: Verreaux-muis
- Muis: Vetmuis: Krebs-vetmuis
- Muis: Vetmuis: Dwergvetmuis
- Muis: Vetmuis: Vetmuis
- Muis: Waaierstertmuise: Boswaaierstertmuis
- Muis: Wangsakmuis
- Muis: Witstertmuis
- Muis: Woudmuis
- Muishond: Borselstertmuishond
- Muishond: Dwergmuishond
- Muishond: Gebande muishond
- Muishond: Geelmuishond, of Witkwasmuishond
- Muishond: Grootgrysmuishond
- Muishond: Kleingrysmuishond
- Muishond: Klein witstertmuishond
- Muishond: Kaokolandse swartkwasmuishond
- Muishond: Kommetjiesmuishond
- Muishond: Meller-muishond
- Muishond: Ratel
- Muishond: Slangmuishond
- Muishond: Stinkmuishond
- Muishond: Swartkwasmuishond
- Muishond: Watermuishond
- Muishond: Witstertmuishond
- Muskeljaatkat: Grootkolmuskeljaatkat
- Muskeljaatkat: Kleinkolmuskeljaatkat
- Muskeljaatkat: Rooikolmuskeljaatkat
N
[wysig | wysig bron]O
[wysig | wysig bron]- Olifant: Savanne-olifant
- Olifant: Woud-olifant
- Otter: Kaapse groototter, of Groototter
- Otter: Kleinotter
P
[wysig | wysig bron]Perd
Pikkewyn
Q
[wysig | wysig bron]R
[wysig | wysig bron]- Renoster: Swartrenoster
- Renoster: Witrenoster
- Rietrot: Kleinrietrot
- Rietrot: Grootrietrot
- Rob: Antarktiese pelsrob
- Rob: Kaapse pelsrob
- Rob: Sub-Antarktiese pelsrob
- Rot: Bruinrot
- Rot: Fluitrot: Brants se fluitrot
- Rot: Fluitrot:Littledale se fluitrot
- Rot: Groeftandrot, Groeftandmuis
- Rot: Huisrot
- Rot: Reuserot
- Rot: Vleirot: Angoni vleirot
- Rot: Vleirot: Bergvleirot
- Rot: Vleirot: Boskaroorot
- Rot: Vleirot: Saunders se vleirot
- Rot: Vleirot: Slogett se rot
- Rot: Vleirot: Vleirot
- Rot: Waterrot
- Rot: Woosnam-woestynrot
S
[wysig | wysig bron]- Sebra: Bontkwagga of Bontsebra
- Sebra: Hartmannse bergsebra
- Sebra: Kaapse bergsebra
- Seekoei
- Sivet: Afrikasivet
- Sivet: Boomsivet
- Skeerbek: Bosskeerbek: Bosskeerbek
- Skeerbek: Bosskeerbek: Donkerpoot-bosskeerbek
- Skeerbek: Bosskeerbek: Langstert-bosskeerbek
- Skeerbek: Dwergskeerbek: Kleinste dwergskeerbek
- Skeerbek: Dwergskeerbek: Groter dwergskeerbek
- Skeerbek: Dwergskeerbek: Kleiner dwergskeerbek
- Skeerbek: Klimskeerbek
- Skeerbek: Muskusskeerbek: Dwergskeerbek
- Skeerbek: Muskusskeerbek: Groter grysbruinskeerbek
- Skeerbek: Muskusskeerbek: Groter rooiskeerbek, of Groter skeerbek
- Skeerbek: Muskusskeerbek: Kleinrooiskeerbek
- Skeerbek: Muskusskeerbek: Kleiner grysbruinskeerbek
- Skeerbek: Muskusskeerbek: Makwassie-skeerbek
- Skeerbek: Muskusskeerbek: Reuseskeerbek
- Skeerbek: Muskusskeerbek: Rooigrysskeerbek
- Skeerbek: Muskusskeerbek: Vleiskeerbek
- Springhaas
T
[wysig | wysig bron]U
[wysig | wysig bron]V
[wysig | wysig bron]- Vark: Bosvark
- Vark: Vlakvark
- Vlermuis: Bladneusvlermuis: Commerson-bladneusvlermuis
- Vlermuis: Bladneusvlermuis: Sundevall-bladneusvlermuis
- Vlermuis: Drietandbladneusvlermuis: Gewone drietandbladneusvlermuis
- Vlermuis: Drietandbladneusvlermuis: Persiese bladneusvlermuis
- Vlermuis: Losstertvlermuis: Angola-losstertvlermuis
- Vlermuis: Losstertvlermuis: Ansorge-losstertvlermuis
- Vlermuis: Losstertvlermuis: Bakoorlosstertvlermuis
- Vlermuis: Losstertvlermuis: Bleek losstertvlermuis
- Vlermuis: Losstertvlermuis: Egiptiese losstertvlermuis
- Vlermuis: Losstertvlermuis: Gevlekte losstertvlermuis
- Vlermuis: Losstertvlermuis: Grootoorlosstertvlermuis
- Vlermuis: Losstertvlermuis: Klein losstertvlermuis
- Vlermuis: Losstertvlermuis: Madagaskar-losstertvlermuis
- Vlermuis: Losstertvlermuis: Midas-losstertvlermuis
- Vlermuis: Losstertvlermuis: Natalse losstertvlermuis
- Vlermuis: Losstertvlermuis: Nigeriese losstertvlermuis
- Vlermuis: Losstertvlermuis: Platkoplosstertvlermuis
- Vlermuis: Losstertvlermuis: Reuselosstertvlermuis
- Vlermuis: Saalneusvlermuis: Bosveldsaalneusvlermuis
- Vlermuis: Saalneusvlermuis: Darling-saalneusvlermuis
- Vlermuis: Saalneusvlermuis: Dent-saalneusvlermuis
- Vlermuis: Saalneusvlermuis: Geoffroy-saalneusvlermuis
- Vlermuis: Saalneusvlermuis: Hildebrandt-saalneusvlermuis
- Vlermuis: Saalneusvlermuis: Kaapse saalneusvlermuis
- Vlermuis: Saalneusvlermuis: Lander-saalneusvlermuis
- Vlermuis: Saalneusvlermuis: Rüppell-saalneusvlermuis
- Vlermuis: Saalneusvlermuis: Spitssaalneusvlermuis
- Vlermuis: Saalneusvlermuis: Swinny-saalneusvlermuis
- Vlermuis: Skedestertvlermuis
- Vlermuis: Spleetneusvlermuis: Egiptiese spleetneusvlermuis of Gewone- spleetneusvlermuis
- Vlermuis: Spleetneusvlermuis: Groot spleetneusvlermuis
- Vlermuis: Spleetneusvlermuis: Groter spleetneusvlermuis
- Vlermuis: Spleetneusvlermuis: Harige spleetneusvlermuis
- Vlermuis: Spleetneusvlermuis: Vinson-spleetneusvlermuis
- Vlermuis: Spleetneusvlermuis: Wood-spleetneusvlermuis
- Vlermuis: Vespervlermuis: Dakvlermuis: Kaapse dakvlermuis
- Vlermuis: Vespervlermuis: Dakvlermuis: Langstertdakvlermuis
- Vlermuis: Vespervlermuis: Dakvlermuis: Melck-dakvlermuis
- Vlermuis: Vespervlermuis: Dakvlermuis: Rendall-dakvlermuis
- Vlermuis: Vespervlermuis: Dakvlermuis: Somali-dakvlermuis
- Vlermuis: Vespervlermuis: Geel dakvlermuis: Gewone geel dakvlermuis
- Vlermuis: Vespervlermuis: Geel dakvlermuis: Groot geel dakvlermuis
- Vlermuis: Vespervlermuis: Geel dakvlermuis: Klein geel dakvlermuis
- Vlermuis: Vespervlermuis: Grotvlermuis: Groot grotvlermuis
- Vlermuis: Vespervlermuis: Grotvlermuis: Schreibers se grotvlermuis
- Vlermuis: Vespervlermuis: Grotvlermuis: Klein grotvlermuis
- Vlermuis: Vespervlermuis: Langhaarvlermuis: Angola-langhaarvlermuis
- Vlermuis: Vespervlermuis: Langhaarvlermuis: Lesueur-langhaarvlermuis
- Vlermuis: Vespervlermuis: Langhaarvlermuis: Rooi langhaarvlermuis
- Vlermuis: Vespervlermuis: Langhaarvlermuis: Temminck-langhaarvlermuis
- Vlermuis: Vespervlermuis: Langhaarvlermuis: Welwitsch-*langhaarvlermuis
- Vlermuis: Vespervlermuis: Langoorvlermuis: Botswana-langoorvlermuis
- Vlermuis: Vespervlermuis: Langoorvlermuis: Namib-langoorvlermuis
- Vlermuis: Vespervlermuis: Langoorvlermuis: Winton-langoorvlermuis
- Vlermuis: Vespervlermuis: Pipistrel: Anchieta-vlermuis
- Vlermuis: Vespervlermuis: Pipistrel: Kuhl-vlermuis
- Vlermuis: Vespervlermuis: Pipistrel: Roeskleurvlermuis
- Vlermuis: Vespervlermuis: Pipistrel: Rüppell-vlermuis
- Vlermuis: Vespervlermuis: Pipistrel: Piesangvlermuis
- Vlermuis: Vespervlermuis: Schlieffen-vlermuis
- Vlermuis: Vespervlermuis: Thomas-vlermuis
- Vlermuis: Vespervlermuis: Vlindervlermuis
- Vlermuis: Vespervlermuis: Wolhaarvlermuis: Damara-wolhaarvlermuis
- Vlermuis: Vespervlermuis: Wolhaarvlermuis: Klein wolhaarvlermuis
- Vlermuis: Vrugtevlermuis: Angola-vrugtevlermuis
- Vlermuis: Vrugtevlermuis: Boucage-vrugtevlermuis
- Vlermuis: Vrugtevlermuis: Dobson-vrugtevlermuis
- Vlermuis: Vrugtevlermuis: Egiptiese vrugtevlermuis
- Vlermuis: Vrugtevlermuis: Geelvrugtevlermuis
- Vlermuis: Vrugtevlermuis: Peters-witkolvrugtevlermuis
- Vlermuis: Vrugtevlermuis: Wahlbergse vrugtevlermuis
- Vlermuis: Witlyfvlermuis: Gewone witlyfvlermuis
- Vlermuis: Witlyfvlermuis: Egiptiese witlyfvlermuis
- Vos: Silwervos
W
[wysig | wysig bron]- Waaierstertmuis: Boswaaierstertmuis
- Waaierstertmuis: Gemsbokmuis
- Waaierstertmuis: Klein savanne-waaierstertmuis
- Waaierstertmuis: Klipwaaierstertmuis
- Walvis: Baleinwalvis: Plooiwalvis: Blouwalvis
- Walvis: Baleinwalvis: Plooiwalvis: Boggelwalvis
- Walvis: Baleinwalvis: Plooiwalvis: Bryde-walvis
- Walvis: Baleinwalvis: Plooiwalvis: Minkewalvis
- Walvis: Baleinwalvis: Plooiwalvis: Seiwalvis
- Walvis: Baleinwalvis: Plooiwalvis: Vinwalvis
- Walvis: Baleinwalvis: Noorkapper: Dwergnoordkapper
- Walvis: Baleinwalvis: Noorkapper: Gewone noordkapper
- Walvis: Baleinwalvis: Noorkapper: Suidelike noorkapper
- Walvis: Tandwalvis: Bolkopwalvis
- Walvis: Tandwalvis: Dwergmoordvis
- Walvis: Tandwalvis: Loodswalvis: Kortvinloodswalvis
- Walvis: Tandwalvis: Loodswalvis: Langvinloodswalvis
- Walvis: Tandwalvis: Moordvis
- Walvis: Tandwalvis: Potvis: Dwergpotvis
- Walvis: Tandwalvis: Potvis: Gewone potvis
- Walvis: Tandwalvis: Potvis: Miniatuurpotvis
- Walvis: Tandwalvis: Snoetwalvis: Arnoux-snoetwalvis
- Walvis: Tandwalvis: Snoetwalvis: Blainville-snoetwalvis
- Walvis: Tandwalvis: Snoetwalvis: Cuvier-snoetwalvis
- Walvis: Tandwalvis: Snoetwalvis: Gray-snoetwalvis
- Walvis: Tandwalvis: Snoetwalvis: Hector-snoetwalvis
- Walvis: Tandwalvis: Snoetwalvis: Layard-snoetwalvis
- Walvis: Tandwalvis: Snoetwalvis: Suidelike stompneuswalvis
- Walvis: Tandwalvis: Snoetwalvis: True-snoetwalvis
- Walvis: Tandwalvis: Valsmoordvis
- Wildehond
- Wildsbok: Blesbok
- Wildsbok: Blouwildebees
- Wildsbok: Bontebok
- Wildsbok: Lichtenstein-hartbees of Mofhartbees
- Wildsbok: Rooihartbees
- Wildsbok: Swartwildebees
- Wildsbok: Tsessebe
- Wildsbok: Blouduiker
- Wildsbok: Damara Dik-dik
- Wildsbok: Gewone duiker
- Wildsbok: Grysbok of Kaapse grysbok
- Wildsbok: Klipspringer
- Wildsbok: Oorbietjie
- Wildsbok: Rooiduiker
- Wildsbok: Sharpe-grysbok
- Wildsbok: Soeni of Soenie
- Wildsbok: Springbok
- Wildsbok: Steenbok
- Wildsbok: Impala of Rooibok
- Wildsbok: Lechwe, of Rooilechwe
- Wildsbok: Poekoe
- Wildsbok: Rietbok
- Wildsbok: Rooiribbok
- Wildsbok: Waterbok
- Wildsbok: Vaalribbok
X
[wysig | wysig bron]Y
[wysig | wysig bron]Z
[wysig | wysig bron]- Zebra (sien Sebra)
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name
- Suider-Afrikaanse soogdiere en hul ordes
Bronne
[wysig | wysig bron]- Smither's Mammals of Southern Africa. A field guide. Redakteur Peter Apps. Derde uitgawe, 2000.
- Veldgids tot die soogdiere van Suider-Afrika. Chris en Tilde Stuart. Eerste uitgawe, 1988.