Suidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Suidae
Tydperk: 17.8–0 m. jaar gelede
Bosvark (Potamochoerus larvatus koiropotamus) by die San Diego-dieretuin.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Infraklas: Eutheria
Superorde: Laurasiatheria
Orde: Cetartiodactyla
Familie: Suidae

Die Suidae is die varkfamilie van die ewehoewige soogdier-orde Cetartiodactyla.

Die bekendste lid van hierdie familie is die vark van die genus Sus, wat nog party ander spesies omvat. 'n Ander genus wat tot hierdie familie behoort is Potamochoerus, wat twee spesies het wat ook in Suid-Afrika voorkom: